Tuisblad
Spesialisasies
Voorslag
Graadwiele
Vrae
Kontakte
Wenke

 

   

V:  Kan ek in Graad 7 aansluit by Die Voortrekkers?

A:  Ja, dit is nooit te laat om te begin nie.

 

V:  Kan ek inskryf vir Voorslag as ek eers in Graad 7 aangesluit het?

A:  Ja, jy moet net voldoen aan al die vereistes vir Voorslag, maar jy kan net Voorslag Brons ontvang.

 

V:  As ek in Graad 0 is, wat is ek dan?

A:  Jy is 'n volwaardige Penkop of Drawwertjie.

 

V:  Wat is ek as ek nog in die kleuterskool is?

A:  Jy is 'n Ontdekker.

 

V:  Wat is 'n Penkop?

A:  Dit is 'n seun wat in die Laerskool is.

 

V:  En 'n Drawwertjie?

A:  Dit is 'n dogterjie in die Laerskool.

 

V:  Mag ek my Dagbreekgraadwiel op my Erkenningsbaadjie dra as ek 'n Verkenner word?

A:  Nee, jy mag slegs jou Voorslag oordra na jou Verkenner Erkenningsbaadjie.

.

 

 
 
   

Kopiereg © 2006 Die Voortrekkers