Tuisblad
Artikels
Foto Album
Graadwiele
Kontakte
Skakels
Spesialisasies
Spesialisasie Boek
Voorslag
Vrae
Wenke
Wie is Jy?
 
   
 

Kliek op hierdie Graadwiel om te sien wat in ons handleidings aangaan.

 

                                              Graad 6 en 7 Graadwielboek

 

 

 

Kliek op die blou graadwiel om uit te vind hoe werk ek die Graadwiele op my Erkenningsbaadjie.

 

                   

 

 

 

 

Die dagbreekgraadwiel ontvang jy in jou Graad 7 jaar as al jou graadwielboekwerk afgehandel is.  Onthou dit moet wees voor die Voorslag inskrywings ingehandig word.  Gaan kyk gerus na die Prospektus vir Voorslag.  Die Dagbreekgraadwiel word oorgedra na die Verkenner erkenningsbaadjie en word op die eerste kenteken se plek aangewerk.  LW - dit is nie jou eerste Verkenner kenteken nie, en tel ook nie as 'n kenteken nie.  Hierdie is slegs om te wys jy het jou  Graad 7 jaar voltooi as Penkop of Drawwertjie.